Nuus

Planne vir nywerheidsinstituut vorder goed, sê Mnyupe


Listen Later

Planne om Namibië se Afrika Volhoubare Industrialiseringsinstituut te loods, vorder goed. James Mnyupe, hoof van die Groenwaterstofprogram, het tydens die eerste Globale Afrika-waterstofberaad in Windhoek gesê die sentrum sal Namibië posisioneer as 'n spilpunt op die vasteland vir kennisdeling en volhoubare industriële groei, met sterk steun van die Verenigde Nasies en groeiende belangstelling van lande soos Kenia en Botswana.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings