Oumansoutbos is ‘n bekende gesig in Suid-Afrika en dié geharde plant is veral opmerklik in dele waar daar ‘n laer reënvalsyfer is en ekstensief met kleinvee geboer word. Dit is uiteraard dan baie gepas vir Namibiese omstandighede, veral in die suide van die land. Dr Aart-Jan Verschoor, 'n Suid-Afrikaanse kenner in Gewaswetenskap by die buurland se Landbounavorsingsraad.