Die Motor Ongelukke Fonds het onlangs gepraat oor 'n skokkende probleem waaraan sekere mense hulself skuldig maak, namens die plundering van 'n ongeluks toneel. Ons gesels met Sidney Boois van die Motor Ongelukke Fonds oor hierdie probleem.