Nuus

Polioinenting vorder goed in Omaheke


Listen Later

Die direkteur van gesondheidsdienste in die Omaheke-streek, Jeremia Shikulo het met die nasionale uitsaaier oor die Nasionale Polioinenting-veldtog gepraat. Die inentings kom na poliovirus tipe 2 in ‘n riooldam by Rundu bevestig is. Die veldtog is voorkomend en geen gevalle is tot dusver in die land bevestig nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings