Nuus

Politieke moorde in SA wek kommer


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging doen 'n beroep op strenger optrede teen politieke geweld voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die oproep volg op 'n reeks dodelike aanvalle oor die naweek in Kaapstad, Gqeberha in die Oos-Kaap en die Wes-Rand in Gauteng, waarin 'n tussenverkiesingskandidaat, 'n wyksraadslid en twee politieke partylede dood is. Die woordvoerder van die vereniging, Motalatale Modiba, sê politieke geweld bedreig demokrasie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings