Nuus

Politieke wrywing onder veterane in SA


Listen Later

Die ANC-gebonde Umkhonto we Sizwe Bevrydingsoorlog-veterane het die Suid-Afrikaanse Nasionale Militêre Veterane-vereniging van politieke sabotasie beskuldig. Die veterane sê die vereniging weier om hom as die amptelike plaasvervanger van die ontbinde Umkhonto we Sizwe-militêre-veterane-vereniging te erken. Die Nasionale Kommissaris, Bobo Pemba, het op 'n nuuskonferensie gewaarsku daar sal oor twee maande geen veteranekonferensie sonder hul betrokkenheid plaasvind nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings