Nuus

Poston vat die Gedenktoernooi


Listen Later

Die Amerikaner J.T. Poston het sy landgenoot, Ryan Gerard, in ʼn uitspeelronde verslaan om die Gedenktoernooi in Ohio te wen. Dis die grootste oorwinning van sy loopbaan. Hy het op die tweede uitspeelputjie gewen nadat Gerard met ʼn bepalende sethou misluk het. Nog ʼn Amerikaner, Wyndham Clark, is een hou agter Poston en Gerard in die derde plek. Poston, wat sy plek by volgende maand se Ope Kampioenskap verseker het, erken hy het oor die eerste 13 putjies van Sondag se laaste ronde nie positief gevoel oor sy gholf nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings