OFM Nights

Potch Academy en SAAHST Twenty-20-You wenner


Listen Later

Vir diegene wat dalk die naam Marianke Rossouw ken… Spits julle ore, die naam gaan nog opslae maak in die fotografiewereld… Marianke was vroeer vanjaar die gelukkige wenner van die OFM Twenty-20-You kompetisie waar sy ‘n jaar se klasgeld gewen het om fotografie te studeer by Potch Academy en SAAHST. Renaldo Schwarp het met haar gesels om haar eerste semester by Potch Academy.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFM NightsBy OFM