Ja ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphilõ Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter. Links: Blog inskrywing oor ons Florida trip Die Florida Gallery The 1ste Jaarlikse Potgooi Konferensie potgooi – Deel 1 Hawks Cay Resort of laai af.