Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The official podcast of the Première theatre festival hosted by the drama department of the University of Stellenbosch. www.premierefees.co.za... more
FAQs about Première Podcast:How many episodes does Première Podcast have?The podcast currently has 11 episodes available.
July 05, 2021EPISODE SEWE: KUSChristian Schoeman gesels oor sy Premiere produksie "Kus". EN Marthinus Basson deel insig en raad waarvoor ons eintlik moes betaal het. Geniet!...more57minPlay
June 18, 2021SEMELSIn hierdie week se episode gesels ons met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte van NATi ('n Gesprek met soveel hoop en wysheid! Dankie Cornelia). Die Premiere produksie, Semels, word ook hierdie week onder die vergrootglas geplaas....more52minPlay
June 04, 2021CARLA SMITHOns gesels met 'n WENNER van die Premiere fees, Carla Smith!Besoek die webtuiste vir meer inligting oor hierdie jaar se fees:www.premierefees.co.za...more54minPlay
May 25, 2021EPISODE FOUR: The Pelican.In this week's episode:Mikayla Brown talks about her Premiere production, The Pelican (She has written more than five drafts thus far ... )Marthinus Bassos gives some hard-hitting advice!...more54minPlay
May 17, 2021EPISODE DRIE: Gelyk.Is teater 'n deur of 'n spieël? Een van die vrae aan Marthinus Basson hierdie week. Ons gesels ook met Nisa Smit oor haar feesproduksie "Gelyk"....more46minPlay
May 10, 2021EPISODE TWEE: An Enchanted History of Jeanne Baret.In hierdie week se episode gesels ons met Ané Koegelenberg en Klara Van Rooyen oor hul Premiere Produksie.Ons sit ook ons gesprek voort met Marthinus Basson oor die oudisie proses, mislukkings en die belangrikheid van 'n regisseur....more47minPlay
FAQs about Première Podcast:How many episodes does Première Podcast have?The podcast currently has 11 episodes available.