Nuus

Presidensie steeds tjoepstil oor Ithete se afdanking


Listen Later

Die presidensiële woordvoerder Jonas Mbambo het vroeër geweier om die rede vir die afdanking van Natangwe Ithete bekend te maak. Hy sê hy werk onder instruksie en hy het nog nie instruksie ontvang om dit bekend te maak nie. Hy het met Nampa gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings