
Sign up to save your podcasts
Or


'n Priester verteenwoordig sy mense by God, 'n Profeet verteenwoordig God by sy mense. Ons as ouers is geroep om altwee hierdie rolle in ons kinders te vervul. In hierdie boodskap leer ons hoe dit werk, en veral wat die Bybelse rol van vaders in ons kinders se lewens is.
By Dinamika Gemeente'n Priester verteenwoordig sy mense by God, 'n Profeet verteenwoordig God by sy mense. Ons as ouers is geroep om altwee hierdie rolle in ons kinders te vervul. In hierdie boodskap leer ons hoe dit werk, en veral wat die Bybelse rol van vaders in ons kinders se lewens is.