Jeandie Leone sê die verpligtings van ondernemings onder die wet sluit in om die gebruik van persoonlike inligting te beperk, om dit te kan regverdig en om sekuriteitsmaatreëls in plek te hê om die inligting te beskerm.
--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.