Nuus

Privaatsektor 'moet meer help om korrupsie te bekamp'


Listen Later

Die Teenkorrupsie-kommissie het die privaatsektor versoek om groter verantwoordelikheid te neem om deursigtigheid en verantwoordbaarheid in hul handelinge te bevorder, veral in regeringskontrakte. Die kommissie het opgemerk dat baie van die klagtes wat hy ontvang, verband hou met verkrygings- en tenderprosesse, waar privaat entiteite dikwels as diensverskaffers aan die regering betrokke is. Kosmos 94.1 Nuus het met kommissie-woordvoerder Josefina Nghituwamata gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings