Nuus

Privaatsektor moet op vaardighede fokus


Listen Later

Vaardigheidsoordrag in Namibië is onder die loep, na 'n vierdejaar natuur- en wildbewaringstudent gesê het die koste van internskappe, wat nodig is om te gradueer, plaaslike studente verhoed om die beroep te betree. Privaat- en nie-regeringsorganisasies in die bedryf bied internskappe aan vir Namibiese studente, maar dikwels teen meer as 1 700 Namibiese dollar per nag. Ohlthaver & List se uitvoerende voorsitter, Sven Thieme, sê die privaatsektor moet ook daarop fokus om vaardighede na die land te bring en dit effektief oor te dra.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings