Nuus

Private sektor moet leisels met ekonomiese groei neem


Listen Later

Die regering doen 'n beroep op die private sektor om die leiding te neem in die bevordering van ekonomiese groei. Tydens 'n ministeriële streeksbetrokkenheid in Lüderitz het die minister van handel, Selma Ashipala-Musavyi, 'n beroep gedoen op sterker vennootskappe tussen die regering en die sakewêreld om uitvoere te bevorder, werk te skep en klein besighede, vroue en die jeug te bemagtig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings