Ons gesels vanaand met Konstabel Fabian Amukwulele van die Windhoekse Stadspolisie oor die probleme in en rondom die hoofstad die afgelope week. Ons kyk hier veral na inbrake, geslags gebaseerde geweld en ook ongelukke.