Kosmos 94.1 Landbou

Produksiestelsels sal moet aanpas.


Listen Later

Die Namibiese Minister van Landbou Calle Schlettwein sê die volhoubare toekoms van Namibië is afhanklik op ons vermoë om produksiestelsels aan te pas. Hy meen landbou is tegnologies ver agter die res van die wêreld. Hy het by die opening van die Landbou Konferensie wat vandag in die hoofstad ten einde loop gepraat. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met Dr Kobus Laubscher, ‘n Landbou Ekonoom...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1