Alles Uniek Potgooi

Profetiese Soene


Listen Later

Profetiese Soene deur Jessica van der Walt.

Die Woord van God is Soos Soene. Jessica gee Woord en verduidelik wat dit beteken as Sy praat van die Soene van God.

Ons lees 2 profetiese woorde uit Jessica se boek, Kisses from Heaven. Jessica vat in hierdie aflewering als rondom Profetiese Soene bymekaar.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Alles Uniek PotgooiBy Henriete