Nuus

Proflight se direkte vlugte hou verdere voordele in


Listen Later

Proflight Zambia het hulle direkte vlugte tussen Livingstone in Zambië en Windhoek aangekondig. Die vlugte sal in Maart begin en sal na verwagting toerisme en besigheid tussen die twee lande bevorder. Tydens 'n belanghebbendes-werkswinkel wat deur die Namibiese Toerismeraad aangebied is, het die raad se uitvoerende hoof, Sebulon Chicalu, die belangrikheid van die ontwikkeling uitgelig. Kosmos 94.1 Nuus het met Chicalu gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings