Kosmos 94.1 Landbou

Projek vir saaiboere verloop goed.


Listen Later

Die Namibiese Ministerie van Landbou het ‘n maand gelede ‘n nuwe projek vir saaiboere in die Otjozondjupa-streek van stapel gestuur. Beide kommersiële en kommunale produsente is uitgenooi om deel te wees van die projek. Gratis saad, opleiding en uiteindelik ‘n mark vir die produk sal verskaf word. Johanna Andowa, die Direkteur van die Namibiese Landbou Meganisasie en Saad-verbetering Projek oftewel Namsip by die Ministerie van Landbou het die jongste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1