Jenny van Dyk wat vyf nasionale titels met die Gauteng Jaguars in die Nasionale Netballiga verower het, is as die Proteas se hoofafrigter aangestel tot en met 2027 se Wêreldbekertoernooi in Sydney, Australië. Jody Hendricks praat met haar oor die aanstellingsproses en haar planne vir die Proteas.