Nuus

Prysmonster se vleislus al groter


Listen Later

Namibië se voedselinflasie het in Junie 2025 tot 6,4 persent gestyg, teenoor 4,3 persnet in Junie 2023. Volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie is die styging hoofsaaklik te wyte aan hoër vleis-, vrugte- en groentepryse, terwyl stapelvoedsel soos brood en graan stadiger stygings getoon het. Kosmos 94.1 Nuus het met Erastus Ngaruka, tegniese adviseur vir lewendehawe by Agribank gepraat. Hy verduidelik die styging in vleispryse.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings