Nuus

Prysmonster snoep vir vleis, groente


Listen Later

Jaarlikse inflasie was in Julie 3,5 persent teenoor 3,7 persent in Junie, maar voedselpryse bly hoog. Voedselinflasie was 6,1 persent met veral vleis, vis en groente wat geklim het. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom Tannan Groenewald gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings