Sign up to save your podcasts
Or

Vir ons as gelowiges is dit ‘n wonderlike troos dat God, ons hemelse Vader, alomteenwoordig, almagtig, onveranderlik, wys en regverdig is... Tog kom daar soms momente in elke gelowige se lewe dat Sy wee vir ons onverstaanbaar en onbegryplik is. Soveel so dat dit so baie gemengde gevoelens by ons wakkermaak. Mens sou dit seker, tereg ook, 'die dilemma van die geloof' kon noem? Maar ons hoef nie alleen te voel nie. Selfs Asaf van Psalm 77 het hiermee soveel keer, tot diep in die nag, geworstel... en sy grootste bekommernis: ...se nou maar net God gaan verander en nie meer optree soos voorheen nie....? Maar anders as die veranderlikheid en wispelturigheid van die mens is God soveel anders...Hy bly getrou op Sy 'pad' - veral as dit by sy kinders se wel en wee kom...! ... En so gebeur dit dan dat Asaf, na so baie onnodige worsteling, sy 'Psalm van die nag' met ‘n loflied kan afsluit...!
https://youtu.be/m7ZJ8yArXj4
By Marnix Boersema5
11 ratings