Spektrum

Ps Japie Venter: vasgeloop in jou ego


Listen Later

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV
“Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan jou toebedeel het. “ Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit