Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Psalm 106:13-15| Versadig, maar honger


Listen Later

Die digter van hierdie Psalm eien vir homself die sondes van sy vaders toe. Ook hy het God versoek. (1) Die digter beskryf dan in ons fokusverse, die gevaarlike roete wat 'n mens dikwels loop voordat jy uiteindelik God versoek. (2) Wanneer dit gebeur, gee die Here soms wat ons sondige harte begeer, maar Hy gee daarmeesaam ook 'n wegtering in ons siel. Die vlees kan nooit versadig word nie - laat die Here eerder my siel versadig!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Gereformeerde Kerk Graaff-ReinetBy Marnix Boersema

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings