Sign up to save your podcasts
Or

Luister saam en deel die hoopvolle gedagte.
Die Here sal die oorwinning gee
1Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid.
2Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood,
mag die Naam van die God van Jakob u beskerm.
3Mag Hy u te hulp kom uit die heiligdom,
u bystaan uit Sion.
4Mag Hy al u graanoffers onthou
en u brandoffers aanneemlik vind.
Sela
5Mag Hy u gee wat u hart begeer
en al u voornemens laat geluk.
6Ons sal juig oor u oorwinning
en in die Naam van ons God die vaandels ontplooi.
Mag die Here alles gee wat u vra.
7Dit weet ek:
die Here sal aan sy gesalfde die oorwinning gee!
Uit die heilige hemel verhoor die Here sy gebed;
die Here gee deur sy groot mag aan hom die oorwinning.
8Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde,
maar 贸ns, ons vertrou op die Naam van die Here ons God.
9H煤lle sal struikel en val,
maar 贸ns sal regop en vas bly staan.
10Here, gee tog aan die koning die oorwinning.
Mag die Here ons gebed verhoor wanneer ons na Hom roep.
Subscribe aan en luister op ons potgooi kanaal op 饾樉饾櫀饾櫒饾櫓饾櫁饾櫎饾櫗 (minder data verbruik):
https://castbox.fm/ch/2600227
of 饾檪饾櫎饾櫎饾櫆饾櫋饾櫄 饾檵饾櫎饾櫃饾櫂饾櫀饾櫒饾櫓 (minder data verbruik): https://podcasts.google.com/search/christensentrum%20elspark
of 饾檸饾櫏饾櫎饾櫓饾櫈饾櫅饾櫘
https://open.spotify.com/show/2MJTwLqFtFwzlCNe2iujGc
By Johan KlopperLuister saam en deel die hoopvolle gedagte.