Sign up to save your podcasts
Or

Luister saam en deel die hoopvolle gedagte.
Die Here is my herder
1'n Psalm van Dawid.
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
2Hy laat my rus in groen weivelde.
Hy bring my by waters waar daar vrede is.
3Hy gee my nuwe krag.
Hy lei my op die regte paaie
tot die eer van sy Naam.
4Selfs al gaan ek deur donker dieptes,
sal ek nie bang wees nie,
want U is by my.
In u hande is ek veilig.
5U laat my by 'n feesmaal aansit,
terwyl my teรซstanders moet toekyk.
U ontvang my soos 'n eregas,
ek word oorlaai met hartlikheid.
6U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly
en ek sal tuis wees in die huis van die Here
tot in lengte van dae.
Subscribe aan en luister op ons potgooi kanaal op ๐พ๐๐จ๐ฉ๐๐ค๐ญ (minder data verbruik):
https://castbox.fm/ch/2600227
of ๐๐ค๐ค๐๐ก๐ ๐๐ค๐๐๐๐จ๐ฉ (minder data verbruik): https://podcasts.google.com/search/christensentrum%20elspark
of ๐๐ฅ๐ค๐ฉ๐๐๐ฎ
https://open.spotify.com/show/2MJTwLqFtFwzlCNe2iujGc
By Johan KlopperLuister saam en deel die hoopvolle gedagte.