Christensentrum Elspark

PSALM 3 - Hoopvolle Gedagte


Listen Later

Ons hoopvolle gedagte reeks skop af met Psalm 3.


Luister saam en deel die hoopvolle gedagte.


Hulp kom net van die Here af

1'n Psalm van Dawid toe hy vir sy seun Absalom gevlug het.

2Ek het so baie vyande, Here!

Baie kom in opstand teen my.

3Daar is talle wat van my sรช:

โ€œVan God kom daar vir hom geen hulp nie!โ€

Sela

4Maar U, Here, beskerm my aan alle kante,

U herstel my eer en aansien.

5As ek na die Here roep,

antwoord Hy my van sy heilige berg af.

Sela

6As ek gaan lรช, slaap ek goed;

ek word ook weer wakker,

want die Here sorg vir my.

7Ek is nie bang vir tienduisende mense

wat van alle kante af op my toesak nie.

8Kom tog, Here,

help my, my God!

U het nog altyd my vyande se mag verbreek,

U het die aanval van die goddeloses afgeslaan.

9Hulp kom net van die Here af.

U laat dit goed gaan met u volk.

Sela


Subscribe aan en luister op ons potgooi kanaal op ๐˜พ๐™–๐™จ๐™ฉ๐™—๐™ค๐™ญ (minder data verbruik):

https://castbox.fm/ch/2600227


of ๐™‚๐™ค๐™ค๐™œ๐™ก๐™š ๐™‹๐™ค๐™™๐™˜๐™–๐™จ๐™ฉ (minder data verbruik): https://podcasts.google.com/search/christensentrum%20elspark


of ๐™Ž๐™ฅ๐™ค๐™ฉ๐™ž๐™›๐™ฎ

https://open.spotify.com/show/2MJTwLqFtFwzlCNe2iujGc

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Christensentrum ElsparkBy Johan Klopper