Nuus

Putin se Oekraïne-uitsprake op VSA gerig, sê kenner


Listen Later

Russiese president Vladimir Putin het met die eerste minister van Slowakye, Robert Fico, in Beijing vergader, waar Putin gesê het dat Moskou nog nooit Oekraïne se potensiële lidmaatskap van die Europese Unie teengestaan het nie. Hy het ook ontken dat Rusland van plan is om Europa aan te val na die oorlog in Oekraïne beëindig is. Die Britse historikus professor Michael Clarke het sy insigte hieroor met Europese media gedeel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings