Kompas Gemeente

Raak deel van die revolusie - "Revolusie"


Listen Later

Wanneer ons praat van ‘n revolusie, praat ons van ’n dramatiese en skielike verandering. In hierdie nuwe reeks gesels ons oor Pinkster en hoe die Heilige Gees ’n revolusie en verandering wil bring in ’n tyd soos vandag. Marius Malan het die reeks voortgesit en gesels oor: Raak deel van die revolusie. Die groot vraag wat opkom is hoekom ons deel van ‘n revolusie moet word? Wel, Jesus het ‘n revolusie begin om ons uit die mag van die duister te verlos. Hy nooi ons om deel te word van Sy revolusie, sodat Hy deur ons, ander ook kan verlos.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente