Radio Pulpit

Radio Pulpit

By Radio Pulpit
Download on the App Store

Radio Pulpit episodes

  • Die rol wat toneel kan speel om mense se lewens te verander
    Xander Venter, bekende akteur, gesels vandag op Kopskuif. Hy het deur sy skoolloopbaan in verskeie verhoogproduksies verskyn en veral in ATKV-Tienertoneel uitgeblink. Kom luister hoe hy gesels oor die lewensfase waarin hy homself bevind en die rol wat toneel kan speel om mense se lewens en perspektiewe te verander. Verder gesels hy oor sy rol as mede-aanbieder van die sesde seisoen van ‘Gekies vir die Kollig’ wat vanaf 6 Oktober op die kassie is.
    26 min
  • Vier die klein prestasies
    Rozette Rogers en haar man het lank gebid vir nog ’n kind. Tien jaar ná die geboorte van hul eersteling is hul gebede uiteindelik verhoor en is klein Johnny gebore.
    Dit was egter nie ’n maklike pad tot hier nie, en skaars ’n maand gelede het ’n byna-verdrinking boonop die familie se wêreld geruk.
    Rozette vertel waarom hierdie seuntjie hulle wonderwerk-kind is en wat hulle doen om by Johnny se wêreld aan te pas.
    Madeleine deel ook ’n paar wenke oor die grootmaak van kinders met leergestremdhede.
    30 min
  • 25 September 2026 “Guarding the Heart” Fabulous Friday
    : “Guarding the Heart”
    On this Let’s Talk Pastor Rocky Stevenson of Benoni Bible Church is joined with Bill Jack from Worldview Academy in the USA, and they discuss and explore the profound impact of films and media on human worldview, arguing that visual media functions as a powerful teaching tool that shapes perception more effectively than the written word. It critiques the tendency of Christians to rely on surface-level content ratings rather than analysing the underlying philosophical biases, such as Eastern mysticism or secularism, embedded in popular culture. By referencing Psalm 1, the conversation emphasises the need for believers to meditate on God's Word to develop the discernment necessary to filter cultural influences. The intent is to encourage parents and Christians to actively engage with culture, using media as a conversation starter while guarding their hearts and minds against subconsciously absorbing counter-biblical values.
    #FantasicFriday #Psalm1 #Worldview #Discernment #Culture #Media #Biblical #RadioPulpit
    14 min
  • Wanneer honger bid
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34 Radiokansel
    6 min
  • Kalaharistories - Wanneer honger bid
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34 Spektrum Podcasts
    6 min

About Radio Pulpit

From the publisher's feed

Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting…