Radio Pulpit

Radio Pulpit

By Radio Pulpit
Download on the App Store

Radio Pulpit episodes

  • Kalaharistories: Genadekraal
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genadekraal” uit Psalm 19:8-11. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Genadekraal
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genadekraal” uit Psalm 19:8-11. Radiokansel
    6 min
  • Jesus skryf Rekord eksamen saam met Semine Bosch.
    Dan is ons nogsteeds hard aan die werk aan ons Pennesakkie projek, en omdat ons matrieks aan die eksamen skryf is, moes die onderhoud opgeneem word toe die matriek beskikbaar was. So Janine gesels met Semine Bosch oor die huidige Rekord eksamens en die stress wat hulle beleef en die Here in dit alles. Spektrum Podcasts
    13 min
  • Finding God In The Quiet Seasons Of Deep Healing
    Betrayal and hidden wounds often surface when we least expect them to. Yet that uncomfortable unraveling can be sacred ground. Sometimes the deepest healing begins when everything falls apart.

    #FaithJourney #HealingSeason #SpiritualGrowth I Am Live
    20 min

About Radio Pulpit

From the publisher's feed

Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting…