Radio Pulpit

Radio Pulpit

By Radio Pulpit
Download on the App Store

Radio Pulpit episodes

  • Oorbruggingsprogram vir studente
    Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, het vandag kom gesels op Kopskuif.
    Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te neem.
    32 min
  • Ruth - My Vader
    Janine van Niekerk gesels met Ruth oor haar lied "My Vader" en die hele konsep van Vaderskap in enige mens se lewe.
    21 min
  • When a Man in in Love.
    In this episode of Heart to Heart, Pastor Gladwell Zabane explores how an unmarried man can move from the excitement of a new relationship to deep, grounded commitment.
    Learn to distinguish temporary infatuation from purposeful love and discover the signs of genuine readiness for marriage.
    With practical guidance and biblical discernment, this conversation offers insight into building a relationship with clarity, wisdom, and shared intention.
    Tune in for a thoughtful discussion on love, commitment, and preparing for a future together.
    #HeartToHeart #PurposefulLove #RelationshipWisdom #BiblicalDiscernment #MarriagePreparation #FaithAndCommitment Heart to Heart
    1 hr 8 min
  • Galasiërs vir jou reis
    Madeleine kyk in diepte na die brief wat Paulus aan die Galasiërs geskryf het en hoe jy dit op jou Christen Reis kan toepas. Sy fokus veral op die Vrug van die Gees en bespreek elk van die nege eienskappe van ’n Geesvervulde lewe breedvoerig.
    32 min
  • Forgiveness
    Braam Klopper, Stewart Gordon and Theo Groeneveld discusses the theme: Forgiveness
    24 min
  • Kalaharistories: Gasvryheid se ooptes
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gasvryheid se ooptes” uit Jos 5:15 en Rig 6:22 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Gasvryheid se ooptes
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gasvryheid se ooptes” uit Jos 5:15 en Rig 6:22 Radiokansel
    7 min

About Radio Pulpit

From the publisher's feed

Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting…