Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek.
Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor die afgelope naweek se Springbok-wedstryd teen die All blacks en kyk vooruit na die tweede wedstryd die naweek en bespreek die span wat Rassie gekies het.