Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Radio Pulpit is our listeners’ daily companion. We praise God with current talk radio and deliver a clear Christian message. From Gauteng to the Cape we give our listeners compelling, morally uplift... more
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.
April 17, 2020Brandpunt 17 April - Domestic Violence during the LockdownWynand Rossouw spoke to Dr Gustav Gous with regards to the fact that domestic violence has increased in the lockdown period....more29minPlay
April 16, 2020STELLA WORSHIP SOUTH AFRICA PODCASTJanine gesels met Christelle Combrink, meer bekend as KrissTel met 'n K van Duis:Lig of Stella. Die kunstenaar wat oor 220 aanbiddingsleiers gemobiliseer het om tydens die grendelstaat mekaar af te los met 45 min aanbiddingssessies, elkeen alleen, in sy eie huis, op sosiale media. Hulle noem dit Worship South Africa en hulle het 15 000 + mense wat wêreldwyd saam met hulle aanbid, en baie stories om te deel....more21minPlay
April 15, 2020FRANCOIS GRIEBENOW 5 DAY BIBLE CHALLENGE SP 15-4-2020Johann Els gesels met Francois Griebenow. Hy werk met die Africa Study Bible, en van gister af tot Vrydag, 5 dae in totaal, lees hy die Bybel dwarsdeur van Genesis tot Openbaring vir Bybelverspreiding....more13minPlay
April 14, 2020LYNETTE BEER HOE LYK DIE LENS WAARDEUR JY KYK GNT 16 - 4-2020 PODCASTOns inspirasie vir vandag kom van Lynette Beer, haar tema vir vandag is: "Hoe lyk die lens waardeur jy kyk?"...more6minPlay
April 14, 2020SUSAN LOMBAARD MAROELA FOPNUUS ONDERHOUD GNT 14 - 4-2020 PODCASTWynand Rossouw gesels met Susan Lombaard, Uitvoerende hoof van Maroela Media, oor hoe om uit te pluis wat waar is en wat fopnuus is in die sosiale media era....more17minPlay
April 14, 2020DEON FURSTENBURG WOLF EDIT GNT 14 - 4-2020 PODCASTRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gaan ons terug natuur toe, en bekyk die wonder van die WOLF deur die oë van Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg, wat self 'n troetelwolf by sy huis het!...more9minPlay
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.