Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Radio Pulpit is our listeners’ daily companion. We praise God with current talk radio and deliver a clear Christian message. From Gauteng to the Cape we give our listeners compelling, morally uplift... more
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.
December 10, 2019ADRIANA MULLER KLANKLAND PODCASTJohann Els gesels met Adriana Muller oor Klankland, 'n nuwe Afrikaanse Christelike Kinder Leesprogram, wat uit haar hart gebore is. Sy werk saam met Erich Posthumus om met 'n storie en drama aanslag, nie net kinders te leer lees nie, maar hulle ook van Jesus te vertel ;-)...more13minPlay
December 09, 2019INTERVIEW STEPHAN PETERSEN UCB AFRICA Dec 9 2019 8 30 00 AMspoke to Stephan Petersen from UCB Africa about their work on the continent of African...more20minPlay
December 05, 2019VANESSA VAN NIEKERK ALTERNATIEWE KONFLIKOPLOSSING PODCASTJohann gesels ons met regspraktisyn Vanessa van Niekerk - ’n alternatiewe Konflikoplossingsbemiddellaar en Arbiter van die maatskappy, Legal Alternative Dispute Resolution. Een van die areas waarop sy fokus is die boelieprobleem in skole. Sy het ontdek dat daar alternatiewe metodes is om die probleem op te los, en sy het dit al persoonlik beleef by die skole waar dit geimplimenteer word....more13minPlay
December 05, 2019KAREN COOMBER 100 MINUTES OF GRACE PODCASTJanine gesels met Karen Coomber oor haar boek 100 Minutes of Grace wat gaan oor haar gebroke verhouding met haar dogter, haar dogter se rebelsheid, haar Ma hartsgebede en God se genade vir 100 minute, voor sy oorlede is... en hoe die Here haar van toe af dra....more16minPlay
December 05, 2019LYNETTE BEER GOD SE STILTES PODCASTJou inspirasie vir vandag kom via Lynette Beer. Haar tema vir is "God se stiltes"...more6minPlay
December 04, 2019ROM 1 20 RUHANN STEYN KONSTELLASIES PODCASTRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die maan - Ruhann Steyn ons ruimtefisikus vertel ons meer omtrend iets waaroor baie Christene wonder... die konstellasies....more8minPlay
December 04, 2019KLIPRAND UITREIK ONDERHOUD PODCASTJanine gesels met Krisjan Mouton. Hy is die voorsitter van die Olyfenboschkraal Landbouvereniging (OLV) in die Clanwilliam distrik, en hulle het 2 weke terug ‘n beroep op hul lede gedoen en planne begin maak oor ‘n moontlike Droogtehulp uitreik na hul bure in Kliprand. Hulle noem dit toe in plaas van Black Friday, Groen Vrydag, want hulle wou lewe bring in erge droogtegeteisterde gebied....more16minPlay
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.