Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen - sy tema is: Hoekom Gehoorsaam? uit DEUTERONOMIUM 11:8-9
"Julle moet alles gehoorsaam wat ek julle vandag beveel, sodat julle sterk kan optree en die land wat julle gaan verower, kan binnegaan en in besit neem. As julle gehoorsaam is, sal julle baie lank bly woon in die land wat die Here met 'n eed beloof het om aan julle voorvaders en hulle nageslag te gee. Dit is 'n land wat oorloop van melk en heuning.”