Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Radio Pulpit is our listeners’ daily companion. We praise God with current talk radio and deliver a clear Christian message. From Gauteng to the Cape we give our listeners compelling, morally uplift... more
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.
September 11, 2019BRANDPUNT SEKS ONDERRIG IN SA SKOLE MixdownWord seksonderrig in skole nou die staat se verantwoordelikheid?...more26minPlay
September 10, 2019SKRIFTUURLIK Sep 10 2019 11 00 00 AM TOT 12H00Pastoor Matt Viljoen en Wynand Rossouw ondersoek die SKRIFTE en gesels oor vrae uit die BYBEL waarmee jy moontlik mag worstel......more54minPlay
September 09, 2019HJ CRONJE WATERDRUPPEL 30 LEMOENKOLK SE WORTELKOEK PODCASTNog een van HJ Cronjé se "Hartklop van die Kalahari stories". Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel op daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes optel. Vandag se storie se naam is "Lemoenkolk se Wortelkoek.". Heerlike luistergenot!...more5minPlay
September 09, 2019HJ CRONJE WATERDRUPPEL 31 DIE SLAAPVERSTEURDER PODCASTNog een van HJ Cronjé se "Hartklop van die Kalahari stories". Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel op daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes optel. Vandag se storie se naam is "Die slaapversteurder.". Heerlike luistergenot!...more5minPlay
September 09, 2019ROM 1 20 DEON FURSTENBURGH VLERMUIS PODCASTRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons na die wonder van die Vlermuis! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg is duidelik baie lief vir die oulike dierasies!...more9minPlay
September 09, 2019DAYBREAK MONDAY 09 SEPTEMBER 2019Daybreak Monday Morning 09 September 2019...more20minPlay
September 06, 2019BRANDPUNT DIE KERK EN MISDAAD MixdownGesels met Dr Arno Van Niekerk en Pastoor Matt Viljoen oor die kerk se rol soverre misdaad in Suid Afrika aangaan...more27minPlay
September 05, 2019KARIN VENTER ELEOS PODCASTVandag gesels Johann Els met Karin Venter 'n vrywilliger by Eleos oor die hart agter die kampe wat hulle vir minder bevoorregte kinders hou om hulle ook bietjie te bederf....more19minPlay
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.