Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Radio Pulpit is our listeners’ daily companion. We praise God with current talk radio and deliver a clear Christian message. From Gauteng to the Cape we give our listeners compelling, morally uplift... more
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.
August 22, 2019LYNETTE BEER WANNEER JESUS NIE DADELIK JA SE NIE A PODCASTLynette Beer is motiveringsspreker, outeur, en besigheidseienaar wat die lewe al die harde manier geleer het. Haar boodskap vandag gaan oor wanneer Jesus nie dadelik ja antwoord nie, en dit is die eerste van 2 in die lyn....more6minPlay
August 21, 2019KOBUS COETZEE PLANTKUNDIGE PODCASTVandag gesels Janine met iemand wat jy nou al goed leer ken het, Cobus Koetzee, ons plantkundige wat nou al hoeveel fassinerende plante aan ons bekendgestel het en vir ons geRomeine 1:20 het. Ons wil bietjie meer oor die mens en sy liefde vir Jesus uitvind....more22minPlay
August 21, 2019GUSTAV GOUS MOTIVERING WOENSDAG 21 AUG 2019Motivering op Radio Kansel deur Dr Gustav Gous vanaf Hartwater waar hy ook vanoggend by n skool bedien...more4minPlay
August 20, 2019LIESE PRINSLOO 9 FEES LOOFHUTTEFEES PODCASTLiese Prinsloo praat oor God se Feeste, Jesus in die feeste en hoe dit van toepassing is op ons lewens vandag. Vandag gesels sy oor die 8ste en laaste fees, die Loofhuttefees....more6minPlay
August 20, 2019LOTS LIFE OF THE STREETS ALBERTONonderhoud met Cilve Fourie , Eric McKegnie Anhony Hatting en Danie oor die LOTS straat bediening in Alberton As jy hulle wil kontak facebook is lotsalberton1 webwerf adres is www,lotsalberton.co.za en Kontak nr van Eric is082 570 4330...more25minPlay
August 20, 2019STEFAN EBERSOHN GETUIENIS PODCASTJohann Els gesels met Stefan Ebersohn. Hy is Pappa van Marné Ebersohn wat nou by die Here is na 'n seldsame toestand uiteindelik haar lewe gekos het. Stefan is ook 'n kunstenaar en het sy en sy vrou se hartseer o.a. d.m.v. sy musiek verwerk, en ons het ook sy nuwe liedjie "Uit My Hande" om vanmiddag vir jou te speel....more20minPlay
August 19, 2019LIESE PRINSLOO 8 FEES GROOT VERSOENDAG PODCASTLiese Prinsloo behandel God se feeste, Jesus in die feeste en hoe dit van toepassing is op ons lewens vandag. Vandag gaan oor Die Groot Versoeningsdag....more5minPlay
August 19, 2019LIESE PRINSLOO 7 FEES VAN TROMPETTE PODCASTLiese Prinsloo behandel God se feeste, Jesus in die feeste en hoe dit van toepassing is op ons lewens vandag. Vandag gaan oor Die Fees van Trompette....more7minPlay
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.