Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Radio Pulpit is our listeners’ daily companion. We praise God with current talk radio and deliver a clear Christian message. From Gauteng to the Cape we give our listeners compelling, morally uplift... more
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.
April 15, 2019ROM 1:20 RUHANN STEYN RUIMTE FISIKUS BESKERMINGRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Ruimtefisikus Ruhann Steyn die wonder van God se beskerming op die skaal van die Heelal. BAIE indrukwekkend!...more8minPlay

April 15, 2019RITA BENEKE EN JACO VERWEY BREI LANDSVLAGJOhann Els se onderhoud is met Rika Beneke van die "Rotary" - Sy en haar medebreiers is besig om 'n landsvlag te brei so groot soos 7 rugbyvelde vir die Guinness World Book of Records. En dan gaan hulle dit opsny en vir behoeftiges uitdeel. Die ander projekleier is Jaco Verwey van die Sakekamer, wat ook saamgesels....more19minPlay

April 15, 2019HANLIE JORDAAN DANS EN GETUIG VIR DIE HEREIn Janine se onderhoud met Hanlie Jordaan gesels ons oor haar getuienis, maar ook hoe die Here haar uit haar dop uit gelok het, soveel so dat sy nou deel is van 'n profetiese dans bediening....more18minPlay