Wouter Snyman het meer as 28 jaar ondervinding in die Finansiële Dienste arena. Hy is ‘n gerespekteerde persoon in die bedryf en bekend as ‘n meningsvormer en innoveerder. Wouter is ook ‘n
skrywer met verskeie topverkoper boeke wat die afgelope paar jaar verskyn het, maar sy missie vir Finesse se #Unstuck seminaar die 29ste Aug, is om met Pa's te praat oor hulle mandaat as leier i.t.v. finansies in hulle gesinne.