Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus, Ruhann Steyn, se insigte oor Mars, die 4de planeet vanaf die son, is baie insiggewend.