Kosmos 94.1

Ramaphosa ontvang tweede Madlanga-verslag


Listen Later

President Cyril Ramaphosa het sy waardering uitgespreek nadat hy die Madlanga-kommissie se tweede tussentydse verslag ontvang het. Die kommissie, onder voorsitterskap van die afgetrede Konstitusionele Hofregter Mbuyiseli Madlanga, is in Julie 2025 gestig om ondersoek in te stel na korrupsie en inmenging binne die strafregstelsel. Dit hervat vandag verrigtinge. Die Presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die president sal die verslag bestudeer en verwag dat alle vermeende misdadige gedrag wat die kommissie geïdentifiseer het, verwys sal word vir vervolging:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1