Kosmos 94.1 Landbou

Rammetjie uitnek!!!


Listen Later

‘n Skaapram het in Skotland vir 367 500 Britse pond, oftewel 8,5 miljoen Namibiese doller verkoop. Die kopers, ‘n familiestoet in Cheshire meen Double Diamond is die mooiste Texel ram wat hulle nog ooit gesien het. Texel vra jy? Yanna Smith het die besonderhede...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1