Rand en sent

Rand en sent 11 Julie 2021


Listen Later

Mandy-Leigh Gold van Maison de Leo, ‘n luukse gastehuis in Pretoria, gesels oor die ontstaan van haar besigheid, die ondersteuning van haar man wat gehelp het om haar droom te bewaarheid, en wat dit eintlik beteken om die eienaar van ‘n gastehuis te wees. Elizabeth Petersen van Libby’s Pride Wyn gesels oor die frustrasies en hartseer wat die verbod op alkohol vir haar as wynprodusent veroorsaak. Sy hoop dat die verbod gelig sal word, sodat sy weer ‘n inkomste kan verdien.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rand en sentBy RSG