Rand en sent

Rand en sent 19 Julie 2020


Listen Later

Franzo Friedrich, die hoof van bemarking by Momentum Beleggings, gee wenke oor hoe jy kan spaar, nog voordat jy geld weggesit het. Jeanette Marais, ook van Momentum Beleggings, verduidelik wat 'n effektetrust is, en hoekom dit as een van die beste finansiële produkte beskou word. Walter van der Merwe van Fedgroup Life vertel hoe die voorbeeld van sy pa sy finansiële besluite beïnvloed het. En Marise Smit van Brenthurst Wealth gesels oor die bevrydende gevoel wat spaar aan jou gee, en ook wat rentedraende beleggings is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rand en sentBy RSG