Rand en sent

Rand en sent 22 November 2020


Listen Later

Andrè Tuck van 10X Investments verduidelik hoe swaar Jan Taks jou belas as jy jou pensioenuitbetaling in kontant neem. Carla Oberholzer van Debtsafe gee wenke oor Swart Vrydag, en hoe jy geld kan spaar in dié tyd. Richus Nel van PSG Wealth vertel waarom eerlikheid so belangrik is tussen ‘n finansiële adviseur en ‘n kliënt. En Eric Jordaan van Crue Invest gesels oor die persoonlike konneksie wat adviseurs met hulle kliënte moet maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rand en sentBy RSG