
Sign up to save your podcasts
Or


Verskeie internasionale besighede het besluit om Suid-Afrika te verlaat. Die maatskapye sal hulle bates verkoop, en werkers kan moontlik afleggings in die gesig staar. Wat is die redes waarom internasionale maatskapye die land verlaat?
By RSGVerskeie internasionale besighede het besluit om Suid-Afrika te verlaat. Die maatskapye sal hulle bates verkoop, en werkers kan moontlik afleggings in die gesig staar. Wat is die redes waarom internasionale maatskapye die land verlaat?